www.creationism.org/afrikaans/VaccinesSafetyAndDangers_af.htm
Die doel van entstowwe vir babas en kinders is om hulle te beskerm, maar sommige entstowwe kan wel gevaarlik wees!
Elke inspuiting wat in ʼn baba se liggaampie ingespuit word is ʼn gekompliseerde chemies-gevulde unieke biologiese samestelling. |
Pampoentjies, masels, polio, klem-in-die-kaak (tetanus), rubella, griep, hepatitis, waterpokkies, witseerkeel en dies meer, is bitter aansteeklik.
In 2005 - was die koers van OUTISME in Amerika - 1 uit 166!
|
● (ʼn Inspuiting direk in die bloedstroom omseil die natuurlike verdedigingsisteem soos byvoorbeeld die vel, longe en maag.)
● Soms word giftige swaar metale soos kwik as preserveermiddel bygevoeg wat dan in weerlose babas ingespuit word!
● Daar is ook reeds bewys dat menslike DNS in die entstowwe gevind is – MENSLIK!; die gevolg is ʼn tipe “kannibalisme”. DNS repliseer!
● Vreemde DNS wat ingespuit word sal outomaties repliseer; dit verander die eens gesonde baba se genoom - permanent.
● Praat met ouers – nie dokters (wat deur “groot pharma” geïndoktrineer is) nie en kyk gerus die video "Vaxxed" (ONDER), ASSEBLIEF!!● Sekere gekontamineerde multi-entstowwe (soos MMR) mag dalk die oorsaak wees! As MMR in drie aparte kinder-entstowwe produseer sou wees, kon die skade dalk verminder word. (Welgestelde mense kry wel ʼn keuse hiervoor, maar die gewone man op straat nie).
OUTISME - in 'n kind veroorsaak permanente skade aan die brein en sentrale senuweestelsel. Meeste erg outistiese kinders sal vir die res van hul lewe daaglikse sorg benodig. Die gesinstruktuur sal nooit weer normaal wees nie. Hierdie entstowwe wat pas na geboorte toegedien word, kan die algemene faktor wees wat jong, kwesbare liggame kontamineer of besoedel - wat dan permanente breinskade kan veroorsaak..
Hierdie selfde ingewikkelde biochemiese verbindings word nou regoor die wêreld verkoop en gebruik. Daar is baie geld op die spel vir die vervaardigers van hierdie entstowwe. Dit blyk nou dat die koers van outisme in ander lande ook styg!! Dit word elke jaar erger – regoor die wêreld.
-- FOR MORE INFO:
Dr. Gary Null · garynull.com |
|
|
to Human Cell Lines in Vaccines |
to Catastrophe" 2016 Documentary · 91 minutes http://vaxxedthemovie.com/ |
This film shows the connection between
the MMR Vaccine (MMR - Measles, Mumps, Rubella) and autism; it also discusses
the CDC (U.S. Centers for Disease Control and Prevention) cover up and
their research fraud.
Dr. Andrew Wakefield, Del Bigtree, Polly Tommey, Dr. Brian Hooker, with Dr. William Thompson |
Subtitles: |
中文 | Nederlands | Français | עברית | Italiano | Русский | Español | Svenska |
|
Download & SAVE These · PRAY for Wisdom! Lift up others · It is more blessed to give! |
73 min·156MB |
85 min·216MB |
8 min·12MB |
96 min·198MB |
4 min·16MB |
66 min·181MB |
71 min·205MB |
5 min·9MB |
32 min·63MB |
9 min·19MB |
86 min·139MB |
136 min·237MB |
110 min·201MB |
100 min·206MB |
42 min·82MB |
108 min·182MB |
18 min·48MB |
55 min·120MB |
13 min·27MB |
6 min·12MB |
21 min·44MB |
30 min·61MB |
11 min·21MB |
9 min·25MB |
509 pgs·PDF |
13 min·32MB |
12 min·25MB |
16 min·53MB |
7 min·14MB |
9 min·22MB |
5 min·9MB |
9 min·15MB |
32 min·63MB |
42 min·82MB |
55 min·120MB |
12 min·25MB |
Additional Resources [PRO & CON]:
www.icandecide.org |
www.nvic.org | |
vaccineimpact.com |
and Prevention (CDC) Immunizations CDC Main Web Site | |
www.vaccinerights.com |
vaccineresistancemovement.org | |
IndianaCoalitionForVaccinationChoice |
informedconsentpa.org | |
www.facebook.com/informedchoiceohio |
"Vaccines Injury Stories,” “Vaccines Exposed,” ... |
|
|